Play on Youtube
14,143 views
Published 2021.01.21
3 years ago updated
Add favorite

Likes

315
per views
2.2%

Dislikes

7
per views
0%

Comments

5
per views
0%

Channel | Channels

AfriForum

43K subscribers

Die #VegEnBou​-lied is deur die sanger en omroeper MD Greyling geskryf.

"Die idee vir die lied het ontstaan oor die kontras wat ek tans in die land beleef. Aan die een kant beleef ek swaarkry, moedeloosheid, geweld, plaasmoorde, korrupsie, werkloosheid en baie ander dinge wat my omkrap. Aan die ander kant sien ek organisasies soos AfriForum en mense wat hoop skep en in 'n beter toekoms glo. Ek hoop dat die lied mense sal inspireer om self in te spring en vir hulself 'n beter toekoms te skep." MD Greyling.
More