Subscribers
10K-50K50K-100K100K-200K200K-500K500K-1M1M+2M+
-
Views/7days
10K+50K+100K+200K+500K+1M+
-
Super Chat
$5,000+$10,000+$50,000+
-
Live Viewers
1K+3K+5K+10K+20K+30K+
-
Last promotion
Past 7 daysPast 15 daysPast 30 daysPast 180 daysBefore past 30 days
Country
United StatesSouth KoreaJapanTaiwanIndonesiaViet NamIndia
Relevance

Schildersbedrijf Edens

Wil jij leren schilderen als een echte schilder? Hartelijk welkom op mijn YouTube kanaal! Mijn naam is John Edens. Elke week voorzie ik je van een nieuwe schilderstip om van jou een vakman te maken. IEDERE MAANDAG OM 17:00 UUR een nieuwe schilderstip. EVENTUEEL EXTRA UITZENDING OP DONDERDAG 17:00 UUR. Dus abonneer snel. Wat kun jij van mijn kanaal verwachten? Je zult geregeld nieuwe schildertips zien zodat jij een echte vakman kunt worden. Onderwerpen als houtrot vervangen, kozijnen schilderen, behangen, deuren schilderen, muren schilderen of plafonds sauzen, enz. kun je hier allemaal vinden. Ik zal je voorzien van goede en bruikbare schildertips zodat jij zelf je eigen huis kunt onderhouden. Lukt het dan nog steeds niet, dan kan je me altijd inschakelen om het werk voor je uit te voeren. Mocht je een filmpje willen zien hoe ik iets doe, laat het me dan weten! BLIJF ONS OOK VOLGEN VIA SOCIAAL MEDIA. 👇 Veel plezier en ABONNEER snel op mijn kanaal voor nieuwe filmpjes! ADIÓS!
  • 87K subscribers,
  • 539 videos
Views/7days3,480
Like/Views2.4%
Last Updated6 days ago

NUUSPOD

Nuuspod is 'n podcast vir nuus en aktualiteit in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, wat voorheen Monitor en Spektrum asook Kommentaar op RSG by die SABC aangebied het. Izak is ook die skrywer van twee boeke: Boereverneukers en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand wat deur Penguin gepubliseer is. Hy skryf ook meningsartikels vir Rapport en ander publikasies. Van sy gedigte is op Litnet en in Nuwe Stemme 5 (NB Uitgewers) gepubliseer. Hy is ook die aanbieder van die televisiereeks Boereverneukers op Via. Teresa Coetzee fokus op menslike belangstellings, inspirasie en gesprekke met verskeie bekendes.
  • 37K subscribers,
  • 1.5K videos
Views/7days9,463
Super Chat$3,002
Like/Views5.1%
Last Updateda day ago

SNS

Loop jij rond met vragen over je financiën? Onze deur staat voor je open en iedereen is welkom. Je hoeft geen enorm vermogen te hebben om onze aandacht te krijgen. Vertel ons je plannen en wat je wil bereiken in je leven. Zo leren wij de mens achter de cijfers kennen. En kunnen we je helpen met het realiseren van je doelen. Eerst de mens. Dan het geld.
  • 1.7K subscribers,
  • 147 videos
Views/7days13,361
Like/Views0.1%
Last Updateda month ago

Riaan Benadé

Riaan het as liedjieskrywer in die musiekbedryf begin spore trap. Dié veelsydige kunstenaar is nie net skrywer vir van Coleske Artists se grootste sterre nie, maar ook vir homself met sy debuutalbum, Spontaan, wat teen einde Augustus vrygestel word. Musiekliefhebbers kan uitsien na twaalf liedjies vanuit Riaan se eie pen en drie heropnames wat jou stom gaan laat. Riaan se paaie het met dié van Coleske Artists gekruis waar hy vandag as liedjieskrywer én kunstenaar met ’n kontrak spog. Dit was nadat ’n gemeenskaplike kennis hulle aan mekaar voorgestel het en Arnold Coleske van sy musiek gehoor het, dat die koeël deur die kerk was en hy deel van dié gesogte familie geword het. Sy solo-album het baie spontaan ontstaan en dus is die titel - Spontaan - nie net ’n titel van een van die snitte nie, maar ook ’n goeie beskrywing hoe dié album gebore is.
  • 48K subscribers,
  • 21 videos
Like/Views0.4%
Last Updated7 days ago

TheGarageDoorGeek

I'm TheGarageDoorGeek, and I'm the original garage door opener collector on YouTube. I'm here to provide information and tips on garage door and gate openers, and their associated accessories. I'm also on Facebook, Twitter, Instagram, and Threads so follow me there!
  • 1.2K subscribers,
  • 17 videos
Like/Views2.7%
Last Updated9 days ago

Pleasant Memories Education

Welkom by ons Pleasant Memories Education YouTube Kanaal. Ons bied GRATIS opvoedkundige video's vir jong kinders in Afrikaans en Engels. 🌈SUBSCRIBE, Dit is gratis! Sodoende help jy ons om ons video's vlerke te gee om te help waar nodig. 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse en Engelse Kindervideo's? 🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik) 🦋Heelwat van onsPleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: https://www.teacharesources.com/seller/pleasant-memories-education/ .
  • 24K subscribers,
  • 1K videos
Views/7days95
Like/Views1.4%
Last Updated2 days ago

Irene-Louise Van Wyk

Irene spog met ‘n paar treffers soos “Tekkies Brand”, “My Volgende fout” , “Kuierleier”, "Vergeet Van My", "Sjampanje", "Jy Speel 'n Game Met My", "Hou Jou Hande Van My Lyf Af" , "Stukkende Ruite", en “Iziiit", Tekkies brand is tans nr 1 verkoper op Itunes vanaf 16 Julie. Die Musiek video het al oor die 1.7 Views binne ‘n paar maande ontvang, en die # Tekkiesbrand is al meer as 4Mijloen keer gekyk op Tiktok. Irene-Louise het ook 2 splinter nuwe treffers, een met Jay #MyVolgendeFout wat reeds binne 5 dae nr 3 Op Apple Music gegaan het. En nog ‘n lekker kuier treffer KuierLeier wat nou oorals beskikbaar is! Vir Irene-Louise was ook genomineer vir twee Ghoema-nominasies (Publiek se gunsteling Vroulike kunstenaar, Beste Pop Album deur 'n vroulike kunstenaar) in 2018 Sy hou egter haar voete plat op Moeder-aarde en vertel dat die musiekbedryf haar geleer het om nederig te bly en dat jy die vrugte sal pluk as jy hard werk. Tekkies Brand , is die bewys daarvan.
  • 20K subscribers,
  • 34 videos
Like/Views0.5%
Last Updated5 months ago

De Leukste Kids Hits

Welkom op het kanaal met 'De Leukste Kids Hits'!
  • 24K subscribers,
  • 288 videos
Like/Views0.9%
Last Updated5 months ago

Dobbit TV

DOBBIT tv is doe-televisie waar actieve kijkers, bouwers en verbouwers terechtkunnen voor praktische tips en originele ideeën voor huis en tuin. Je kan ons in Vlaanderen vinden bij - Telenet kanaal 45 - Proximus kanaal 88 - Orange kanaal 26 Ook in Franstalig België bereiken we bouwers en verbouwers via Telenet kanaal 35 Proximus kanaal 87) Of je nu een ervaren of beginnende klusser bent, de klus begint altijd bij Dobbit. DOBBIT Torhoutsesteenweg 226, 8210 Zedelgem Tel.: 050/24.04.04 E-mail: info@pmg.be Web: www.dobbit.be
  • 62K subscribers,
  • 1K videos
Views/7days548
Like/Views1.6%
Last Updateda month ago

Hanae

Mijn naam is Hanae. Sinds kort vlog ik. Ik ben begonnen met een serie vlog over ons vakantie. Daarna heb ik gevraagd wat nog meer leuk zou zijn en kreeg ik berichten met onderwerpen koken, verzorging en informatieve video's. Zo nu en dan plaats ik een vlog online. Ook is er aangegeven dat een vlog zonder een specifiek onderwerp ook wel leuk is om online te plaatsen. Dus een kijkje in ons leven. Zelf ben ik een echte levensgenieter en hou ervan om veel te ondernemen buiten de deur en op vakantie te gaan. Dus er komen zeker nog veel vakantie vlogs online. Abonneer op mijn kanaal zodat je ons niet uit het zicht raakt :-) en steeds weer nieuwe kijkplezier kunt beleven. Vergeet de blauwe duimpje niet zodat ik kan weten welk soort video's leuk worden gevonden en nog veel meer van dat soort vlogs kan maken.
  • 32K subscribers,
  • 7.3K videos
Like/Views0.3%
Last Updated6 months ago

Andriëtte

Nadat Andriëtte Norman in 2007 as naaswenner in die Suid-Afrikaanse TV-sangkompetisie Idols geeïndig het, het haar debuutalbum, Diamant, in 2008 die rakke getref. Haar nuutste enkelsnit, Mis jou Meer, is pas deur Coleske Artists Management vrygestel. Dié Kapenaar, gebore en getoë in Brackenfell, is daarna baie tuis op groot verhoë waaronder die Huisgenoot Skouspel-verhoog en vertolk treffers spesiaal vir haar gekomponeer deur Steve Hofmeyr en Rudi Claase. Andriëtte het na skool eers haarself in die skoonheidsbedryf bekwaam en was self ook al eienaar van ’n klerewinkel. Sy is ook ’n geleentheidsbestuurder en beoefen deesdae voedselkunde as ’n stokperdjie. Sy beskryf haarself as humoristies. “Ek hou daarvan om mense te laat lag, maar ek kan ook baie ernstig en diep wees. Oor die algemeen is daar maar altyd ’n glimlag op my gesig en ek hou van met mense gesels,” het sy vertel. Luister gerus na Andriëtte Norman op alle musiekstromingsdienste.
  • 26K subscribers,
  • 28 videos
Like/Views0.4%
Last Updated2 years ago

TouzaniSchoolTV

Welkom op het Touzani School TV Kanaal Touzani school is alleen voor meisjes en jongens van 8-18 die in Rotterdam Zuid wonen. Veel plezier met onze filmpjes... Salih is onze ster reporter. Maar Damien klopt aan de deur. Op Touzani School hebben we 1 regel. Chill zijn...
  • 34K subscribers,
  • 128 videos
Like/Views2.3%
Last Updated3 years ago
Like/Views0.1%
Last Updated9 years ago

Bankzitten op Zuid

Welkom op het kanaal van.......Bankzitten op zuid! Rotterdammer Roel Pot gaat in gesprek met bekende en nog onbekende gasten. Met een bakkie pleur voor de deur. En die allemaal 1 ding delen: de onvoorwaardelijke liefde voor Feyenoord! Wat is hun band met de club, hoe zit Feyenoord in hun hart? En hoe is de kijk van zaken op het heden en het verleden van. Op een Rotterdamse manier, recht door zee. Abonneer je op ons kanaal, elke week hebben we een nieuwe gast!
  • 1K subscribers,
  • 0 videos

Manon Kuin - Fitgirl op reis

Hi guysssszzzzz! Welkom op mijn YouTube kanaal! Ik ben Manon, een ondernemende fit girl in Amsterdam die volop geniet van haar leven. Ik deel graag tips over hoe je het beste gezond kunt leven buiten de deur. Ik deel graag mijn manier van leven met jou om jou te inspireren om alles uit je leven te halen. Positive vibes only. Ik zou het super erg waarderen als je abonneert! Kus Manon Instagram: www.instagram.com/manon.kuin Gecertificeerd voedingsdeskundige, Fitnesstrainer en marketeer.
  • 1.1K subscribers,
  • 0 videos

Fanie Myburgh

PASTOOR EN MOTIVERINGSPREKER My doelwit is om die Woord van God so ver, en wyd moontlik te versprei sodat meer mense bereik kan word vir God se Koninkryk. Nooi my gerus uit om in jou gemeente te bedien, om as spreker by jou geleentheid, konferensie of kamp op te tree, of op die platvorm waar jy my benodig om 'n ambasadeur vir God se Koninkryk te wees en Sy Woord te deel. Ek nooi jou uit om op my potgooi bediening in te skakel en vra dat jy my sal help om God se Woord met ander te deel, deur my YouTube en Potgooi kanale te volg en uitsendings te deel op jou sosiale media. So werk ons saam om God se Koninkryk uit te brei.
  • 1K subscribers,
  • 0 videos

InVia Gemeente

InVia is 'n kontemplatiewe geloofsgemeenskap wat in Stellenbosch en Kaapstad gevestig is. Ons is op pad in heelheid met ander deur gebed (kontemplasie) en aksie. Ons glo: • die lewe en lering van Christus is die sentrale verwysingspunt van ons gemeenskap, • transformasie vind deur gebed (kontemplasie) en aksie plaas, • ons ontmoet God ook in die ander, • deur die deel van stories in gemeenskap kan ek myself in die ander vind, • in ’n gemeenskap met diverse oortuigings en verwelkom eerlike en oop vrae in dialoog, • ons het ’n verantwoordelikheid as gemeenskap en individue om liefde as werkwoord te leef ten einde heelheid te verwerklik in ons onmiddellike en globale omgewing, • dit neem ‘n gemeenskap om ‘n kind groot te maak en verskillende lewensfases vra na begeleiding.
  • 1K subscribers,
  • 0 videos

Willy-Geezy

Die's die YouTube kanaal van Willy-Geezy, 'n jonk talentvolle, motiverende afrikaanse rymkletser wat sy musiek uit saai aan die wêreld deur te sê hoe hy voel en wat hy deur maak in sy daaglikse lewe.
  • 1.3K subscribers,
  • 0 videos

LiG: God se krag in my krisis

By LiG het ons vinnig besef die stories van gewone mense, wat getuig van hoe God hulle deur swaarkry en pyn gedra het, is dié stories wat die meeste harte raak. LiG: God se krag in my krisis is gewortel in 2 Korintiërs 12:9: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is …” Dié YouTube-kanaal bring vir jou visuele getuienisse van mense wat swak was ná hartseer, swaarkry of pyn, maar opgetel en gedra is deur God.
  • 1.1K subscribers,
  • 0 videos

MAAK MY 'n MILJOENêR

Albert het altyd gewens dat daar ‘n entrepreneur na sy skool toe kon kom wat as ‘n mentor kon dien om hom te help met sy hoërskool besighede. Nadat hy toe sy eerste Miljoen gemaak het op 22 jaar oud, het hy dit sy lewens missie gemaak om jong Hoërskool entrepreneurs te mentor en te help om ook miljoenêrs te word. Dus, is die doel van die Maak my ‘n miljoenêr reeks tweeledig: 1. Bewusmaking van entrepreneurskap by skole 2. Bemagtiging van entrepreneurs deur mentorskap en ondersteuning Vir meer info, sien: www.maakmynmiljoener.co.za
  • 1K subscribers,
  • 0 videos